Volkswagen GTI 2014, Automatic, 1.4 litres - Bethlehem

Monday, 11 September 2017

Item details

City: Bethlehem, Free State
Offer type: Sell
Price: R 249,900
Model: Volkswagen GTI, 1.4 litres
Year:2014
Kms done:79,000
Transmission:Automatic
Fuel Type:Gasoline
Drive Type:Front
Body Type:5-doord hatchback
Color:white

Contacts

Contact name Bennie Strydom
Phone 0766808957

Item description

Jy is moeg en voel jy kan nie meer nie. Die dag was lank en niks wil reg verloop nie. Maak jou oe toe en verbeel jouself dat jy in jou Polo GTI klim met die ongelooflikste ekstars waar aan jy kan dink. Jy draai die sleutel en hoor die gebrul van die motor en jy voel hoe al die stres uit jou gaan, jy sit die radio kliphard en begin instinktief saam met die liedjie sing. As jy hierdie gevoel van vryheid wil ervaar skakel my Bennie Strydom by 076 680 8957. Dit mag dalk waar word.